Jy moet darem regtig siek wees of ‘n baie groot issue he, om ‘n babatjie van 2 maande in die kop te skiet en dan jouself. Kom nou, as die mense se probleme so groot word, verwyder jouself dan uit society maar los asseblief die onskuldige kinders daaruit. Read the rest of this entry »
Weereens ‘n goeie voorbeeld van hoe die polisie nou eintlik ‘operate’…
Oktober 2, 2008 at 3:00 vm (Saaklik...)
Die ding is wat ek nie kan verstaan nie is, ons almal weet die polisie het baie werk waarvan baie seker onnodig is. Maar hoe kan hulle nie iemand deursoek vir ‘n wapen as hulle weet hy is gevaarlik en dat hulle hom gevang het vir poging tot moord. Maak net nie vir my sin nie… Read the rest of this entry »
I look really bad…
September 30, 2008 at 5:00 vm (Saaklik...)
Johannesburg – A Zimbabwean child who miraculously survived when she was mauled by two lions two weeks ago, was sitting up in her hospital bed in the Netcare Milpark Hospital in Johannesburg on Monday – surrounded by soft toys and recovering well. Read the rest of this entry »
Hoe is dit moontlik…
September 26, 2008 at 12:27 nm (Saaklik...)
Kan dit waar wees wat hulle vertel? Hoe kan iemand vir die res van sy lewe kry presies wat hy gekry het waarvoor hy gewerk het (salaris en perks).
Vir my maak dit net nie sin nie. Staats President of nie… As ek vir my baas sê dat hy my moet betaal presies dit wat ek gepay het en al my perks vir die res van my lewe, I don’t think so… Read the rest of this entry »
Kind met swaard vermoor (update)…
September 26, 2008 at 8:40 vm (Saaklik...)
Wat dink julle gaan met die meneertjie gebeur? Kan dit wat gebeur het regtig die oorsaak wees van duiwels dinge? In ‘n oomblik van nie reguit dink nie, is sy hele lewe verwoes, nie net syne nie maar ook die familie van Jacques sin…
Die matriek leerling wat daarvan beskuldig word dat hy Jacques Pretorius met ‘n swaard dood gemaak het…
Wat kan ‘n mens dan anders van hulle verwag…
September 25, 2008 at 4:32 vm (Saaklik...)
Die beste wat hulle kan doen om hulle sin te kry is om alles te breek en te brand. Dis al wat hulle ken. Hoe dan nou anders…
Ons probeer die beste om op te bou om vir almal ‘n beter lewe te gee en dan kyk hulle hoe gou hulle dit weer ten gronde kan bring..




